Genealogie |
Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie. |
Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's. |
Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika. |
Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika. |
Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels. |
Geslagsregister van dié familie. |
Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels. |
Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het. |
Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie. |
Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede. |
Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek. |
Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's. |
Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste. |
Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's. |
G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde. |
Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis. |
Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika. |
Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe. |
Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas. |
Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag. |
Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland. |
Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen. |
Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste. |
Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels. |
Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters. |
| Help build the largest human-edited directory on the web. |
| Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor |
Domain Tools analysis of DMOZ top listed domains
|
|
|